Gemeenskak* met volle ereksie.

‘n Afrika kruie dokter doen baie moeite om Afrikaanse inwoners van Randburg te oorreed om van sy dienste gebruik te maak. Toe ek die voubiljet advertensie in my posbus kry het ek sowaar gekrul van die lag.

Ek hoop ander inwoners van Randburg kan ten minste net ook die tyd neem om hierdie man te gaan sien want dit het werklik wondere vir my gedoen.


Hier is die presiese weergawe van African Herb Specialist, Dr. Mama Shamim.


They can treat (Heal) over 48 diseases at a reasonable charge. Some diseases problems they can solve are:-


1.MAAK MAN’S PIL GROOT

2.BEKOMMERNISSE OOR HOFSAKE

3.BETREKEINGS PROBLEME

4.GEMEENSKAK MET VOLLE EREKSIE

5.ONGELUKKINGSHELD

6.VYANDE

7.VERWAGTINGS PROBLEME

8.SPOKE EN EMONE IN WONINGS

9.ROOK EN EMONE IN WONINGS

10.OM TO PRESTEER OP SKOOL

11.DROEVEL/VELSIEKTE

12.GENORRHEA EN SIFILS

13.SEERKEEL

14.GEHOPERSERY

15.BLOEDRUIKPROBLEME

16.DOBBELARRY SIEKTE

17.KORT MENSE

18.GESKUURDE.

19.VROENS WAT HET NIE KINDERS NIE

20.AANDAG

21.VERMANING VAN GELD

22.MISVERSTAND


Wel na ‘n deeglike gemeenskak en toe ek myself uit my betrekeings probleem kry en genoeg moed bymekaar skraap spring ek toe op my fietsie en skuif af in die straat na Dr. Mama. Ek gewaar een of twee vyande en omtrent 14 kort mense en moet buk en koes om nie emone raak te ry nie want hulle kan redelik die moer in raak. Ek arriveer by Dr. Mama se kantoor onder die seil dakkie by die Taxi Rank en sien n geweldige klomp man’s pille. Maar ek is hier vir een rede. “Gemeenskak met volle ereksie” want ek kon dit nog nooit doen nie. Miskien is my toilet te klein en ongemaklik. Na ‘n volledige inspeksie van my klein toontjie en so bietjie “hama gama jaha ha” deur Dr. Mama kry ek twee handjies vol gras om te brand en n blerrie nice aapvoet om in my kar te hang en ek is vrolik terug huis toe tussen die emone en kort mense deur.

Nou ja vrinne.Vandag is my woning vry van emone en ek het ‘n gesonde gemeenskak met volle ereksie en kweek self my grassies wat ek en die kort mense dan baie moeisaam en met pynlike konsentrasie tussen die twee lae van my Baby Soft toilet papier in vleg. Dit vat lank maar dit werk. Gaan sien hom gerus en as jy op Jamma Mamma Mediese fonds is sal hulle al jou konsultasies en grassies dek.

Bydrae deur KortMens

*Intensionele spelfout (het jy gedink ons is stewpit?)

Geen.

You can leave a response, or trackback from your own site.

3 Responses to “Gemeenskak* met volle ereksie.”

  1. Maverick13 says:

    ek het nie een keer gelag toe ek die gelees het nie.
    Ek wil skater plater.
    Waddefok… wie worry oor ‘n afrika kruier dokter.

  2. Maverick13 says:

    nou moet my gedagtes eers deur die Moderator gekeur word.
    Waddefok?
    Ons kry nie keuring op van die goed wat hier op geplaas word nie.
    Dis soos jou pa wat jou ‘n pk teen die oor gee en vir jou vertel dat hy jou lief het en hy dit uit liefde gedoen het.
    Moer sterk liefde wanneer jou oor nog soos waddefok se webblad staan en klop.

  3. Robert says:

    Dit was n onregverdige geveg Maverick, maar jou pa was baie braaf om sulke groot ore manalleen aan te vat. Terloops, hoe gaan dit met jou werk by die lugmag, jou een-man-radarstasie jy?

Leave a Reply

*

Subscribe to RSS Feed