Help vir Ignatius ‘n meisie kry.

Ignatius Meintjies het hierdie foto ingestuur met die onderstaande brief.

Liewe Worsbeursie,

Ek is flippen desperaat vir ‘n ernstige verhouding met ‘n meisie.

Ek hou van stap, lees, paintball en online-poker. Ek het al die ‘online dating’ ding probeer maar ek kry net weird girls wat in moerse vuilgat en perverse aktiwiteite belangstel. Die foto is van my in my paintball onderklere, ek trek gewoonlik dan net ‘n kortbroek by aan.

Ek het toe gedink dat ordentlike, aantreklike Afrikaanse girls baie moontlik Snaaksgenoeg lees en dalk sou belangstel. As hulle net ‘n comment kan los op Snaaksgenoeg met hulle e-mail adres en dalk ‘n telefoon nommer kan jy dit mos vir my aanstuur?

Ek is opsoek na iemand wat my verstaan en my belangstellings deel. Mense lag vir my as ek dit sê maar ek is nie bang om veroordeel te word nie: Ek is ‘n maagd, en ek spaar my vir my toekomstige vrou.

Asseblief, HELP MY!

Ek sal enige boodskappe aanstuur Ignatius, maar ek wil jou tog waarsku. Daar is baie gevaarlike weirdo’s daar buite wat ‘n ordentlike ou soos jy kan misbruik, so wees versigtig.

Geen.

You can leave a response, or trackback from your own site.

2 Responses to “Help vir Ignatius ‘n meisie kry.”

  1. Doosdief Dries says:

    Stel hom voor aan Adele die fokken ateis!!! Ek dink hulle sal kopstukke kan praat (en sy kou!!!)

  2. Pielneef Pielneef says:

    He, he, he, ja, die arme ou…

Leave a Reply

*

Subscribe to RSS Feed