
Gaan kyk bietjie hier.
Twee vlieë met een klap. Ek het jou ‘n hoofpyn of epileptiese aanval gegee, en ek het my deel evangelisasie in vir die dag.
Nee, eintlik grap ek, as jy lank genoeg vir daai site kan kyk om te lees wat daar staan voor jy die ‘tab’ toemaak, dan is jy ‘n geharde, koudbloedige ateïs of ‘n androïde wat in elk geval nooit ‘jou lewe vir Jesus sal gee’ nie.
Geen.

