Oct 23

Hoeveel Bangladeshi’s vat dit om ‘n toilet reg te maak?

Category: Glo jy die kak?

Hoeveel Bangladeshi’s vat dit om ‘n toilet reg te maak? As jy geen sin vir humor het nie sou jy seker sê ‘een’. As jy ‘n regte grapgat is sal jy dalk sê “51, 50 om hom deur hulle gatte te trek, en een om hom reg te maak”, of dalk “net een ou, solank hy erg deur die kak is”, of iets soortgelyk.

Nee, dit is nie ‘n grap nie, soms vat dit 122 as jy korrupsie in ag neem.

Vertel vir jou tjomme:
  • Digg
  • Sphinn
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • Propeller
  • Reddit
  • Slashdot
  • Technorati
  • StumbleUpon
  • laaik.it
  • muti
  • Yahoo! Buzz
  • email
  • FriendFeed
  • Yahoo! Bookmarks
No comments

Geen gedagtes

Wat is jou gedagtes?