Jul 23

Jy hoef nie te leer nie, jy dring net aan op ‘n slaag!

Category: Wat vang hulle aan

As ek maar, toe ek in Matriek was, net geweet het wat die skoliere van Khutsong nou duidelik weet, sou dit vir my soveel makliker gegaan het.

Ek haal aan: Lessons at three Khutsong high schools have been disrupted since April this year. Learners boycotted classes just before the winter holidays in support of 23 school mates who insisted on being promoted to the higher grades.

Demmit man, ek kon gefokus het op girls, my job by die videowinkel en so-aan. Dan sou ek nie so patetiese rekord met die meisies gehad het nie, en ek kon dalk ‘n beter ry ding as my pa se ou resies fiets bekostig het.

Ek moes net blerrie aangedring het. Wel, ons sal nou eers moet sien of hulle taktiek werk, maar soos ek die inwoners van Khutsong ken, gaan hulle nie toelaat dat eenvoudige stront soos die wet, grondwet en prosedure hulle planne in die wiele ry nie.

Go Khutsong!

Vertel vir jou tjomme:
  • Digg
  • Sphinn
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • Propeller
  • Reddit
  • Slashdot
  • Technorati
  • StumbleUpon
  • laaik.it
  • muti
  • Yahoo! Buzz
  • email
  • FriendFeed
  • Yahoo! Bookmarks
No comments

Geen gedagtes

Wat is jou gedagtes?