Kyk uit vir adamsappels!

Die sokkerspeler Ronaldo het gister ‘n broodjie bestel en agter gekom dit is ‘n worsrolletjie.

Hy het so paar prostitute gekry en het toe tot sy skok agtergekom hulle is fopdossers!

Ronaldo se glips

Hier is een van die dahlias wat vir Ronaldo gefop het.

Die probleme het eintlik begin nadat hy dit duidelik gemaak het dat hy nie in dahlias (bo blom, onder bolle) belangstel nie en die dahlias aangedring het daarop om in elk geval betaal te word.

Net soos met enige ander produk probeer die vervaardiger jou om die bos ly met misleidende verpakking. Jy moet versigtig wees. Net omdat ‘n pak jellie babies ’100% fat free’ is beteken dit nie jy gaan nie vet word as jy hulle gereeld inryg nie. Pasop vir goed soos ‘Cheez bits’ want die spelfout is daar vir ‘n rede. Daar is nie kaas in nie, onder andere. Goed soos ‘New and Improved!’ beteken gewoonlik net ‘beter’ nie noodwendig goed nie, veral as die vorige een baie kak was.

So as jy voel jy moet betaal vir iets wat jy met bietjie moeite heeltemal gratis kan kry, soos seks. Kyk tog uit vir ‘n ’5 ‘O clock shadow’, bles of adamsappel! Dit is jou reg as verbruiker!

Geen.

You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply

*

Subscribe to RSS Feed