Comments on: Liewe Fokter Dill…

By: Rouriem
Parratjie,

Daai vuil gepraat van jou kêrel is nie sommer om snaaks te wees of om jou te skok nie.  Geilpratery – ‘n beter term as “vuilpratery” – is ‘n manier om sy diepste en intiemste gevoelens met jou te deel.  Jy behoort dankbaar daarvoor te wees.  En verder, dat hy ‘n driesaam wil hê, sê ook geweldig baie van sy integriteit en sy lojaliteit teenoor jou.  Dit beteken hy is lus vir ‘n bietjie variasie in sy sekslewe en hy wil ‘n ander dame betrek, maar hy wil dit nie agter jou rug doen nie.  Hy hoop waarskynlik jy is ten minste ‘n bietjie biseksueel en gaan dit ook geniet.  Hy wil jou as deel van ‘n span hê wat die ander dame wys waar Dawid die wortels gegrawe het.  En, dan gaan hy waarskynlik die dinge so reël dat die rolle tydens die sessie op ‘n stadium omruil, en die ander dame hom moet bystaan om JOU te plesier.  Dit lyk vir my jy is steeds sentraal in sy denke en die feit dat hy dit genoem het, sê baie van sy openheid teenoor jou.  As jy dink jy wil wat hy voorstel probeer, moet jy net mooi vir hom sê dat jy dit sal doen solank jy nie ongemaklik voel nie – jy behou die reg om dit te enige tyd die sessie te beëindig as dinge jou nie aanstaan nie.  En moenie verbaas wees as jy die een is wat die volgende sessie gaan inisieer nie!

By: Pielneef
Waar is Dr. Kevorkian as jy hom GENUINE nodig het?!