
Het jy al die Engelse uitdrukking – “Open a can of whupass” gehoor?
Ek het aan ‘n uitstekende Afrikaanse een gedink – “Pasop of ek maak ‘n sak opfokmeel oop!” of “Ek het ‘n sak opfokmeel hier met jou naam op”, dalk “En die volgende oomblik maak Dawie ‘n sak opfokmeel oop, en toe spat die kak!”
Opfok in Hollands beteken blykbaar ‘grootmaak’ of ‘groei’.
Geen.


Soos Julius Malema wat ‘n sak opfokmeel op homself oopmaak.
Ek het gedink die foto was van photoshop, dan het ek die verduideliking gelees. Baie snaaks!
Ek ken ‘n hele paar mense wat ek graag sal wil “grootmaak”!!!
Pasop vir my ja!
daai hollanders is skurwe fokkers. so die Fokkers is wat? die Grootmakers? die Groeiers? interesting.