Sep 26

Man vlieg ‘soos ‘n voël’ oor die Engelse Kanaal.

Yves Rossy, van Switserland, het ‘soos ‘n voël’ oor die Engelse Kanaal gevlieg.

“I have proved it is possible to fly like a bird,” he said with a big grin.

Ja, hy het bewys dat jy, behalwe vir die koolstof-vesel vlerke, straler enjins wat jou teen so 200km/h vorentoe skiet, valskerm en ‘n vliegtuig wat jou so 2500m bo die aarde laat val, net soos ‘n voël kan vlieg.

Die irriterende ding is dat as hierdie ‘voël’ se enjin aan die brand sou slaan en hy as ‘n smeulende, onuitkenbare hoop koolstof-vesel en hare sou neer stort in Engeland, hy as ‘n held uitgebeeld sou word wat die grense van menswees getoets het en tot ‘n tragiese einde gekom het.

Vertel vir jou tjomme:
  • Digg
  • Sphinn
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • Propeller
  • Reddit
  • Slashdot
  • Technorati
  • StumbleUpon
  • laaik.it
  • muti
  • Yahoo! Buzz
  • email
  • FriendFeed
  • Yahoo! Bookmarks
No comments

Geen gedagtes

Wat is jou gedagtes?