Is jy skatryk en moeg vir die afgesaagde kreef, truffles en kaviaar wat ryk mense moet afwurg? Hier is iets spesiaals!
Hierdie meisie, Chrissie, verkoop haar eie eierselle in ‘n bottel! Mmmmm….
Daar is wel een probleem, sy verkoop hulle een een. Ek weet nie wanneer laas sy ‘n Salticrack gesien het nie maar een gaan dit nie doen nie. Jy sal ‘n kakhuis vol moet koop om ‘n Salticrack vol te laai, selfs met cream cheese en al die trimmings in ag geneem. Miskien help die “human tubal fluid” wat sy gratis insluit?
Relevante Stukkies:


