Mumbai is ‘n kak plek, maar moenie dit sê nie!

Hier gekry.

Die Amerikaanse konsulaat in Mumbai het op hulle website mense gewaarsku om op te pas vir oop ‘manholes’ wat werkers oop los as die monsoon reëns kom.

Maar die Mumbai munisipaliteit het amper in hulle broeke gebollie. Hulle probleem is blykbaar nie dat dit onwaar is nie maar dat dit die stad in ‘n swak lig plaas. Ha ha ha….

Met ander woorde “Ja, ons weet jy kan in ‘n ‘manhole’ in val en dat die werkers dit ooplos maar dit is onnodig om dit vir mense te sê! Anyway, soms word hulle gemerk met boomtakke!”

Vertel vir jou tjomme:
  • Digg
  • Sphinn
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • Propeller
  • Reddit
  • Slashdot
  • Technorati
  • StumbleUpon
  • laaik.it
  • muti
  • Yahoo! Buzz
  • email
  • FriendFeed
  • Yahoo! Bookmarks

Geen.

You can leave a response, or trackback from your own site.

One Response to “Mumbai is ‘n kak plek, maar moenie dit sê nie!”

  1. akat says:

    Bly liewer daar waar hul die womanhole oop los.

Leave a Reply