‘n Baie eerlike t-hemp slagspreuk

snaakse_t-hemp
Kak onfiks, maar gretig.
Ek is natuurlik te veel van ‘n introvert om my seksuele voorkeure en gunsteling posisies op my t-hemp te dra, maar dit is dalk net ek.

Relevante Stukkies:

  1. Is jy kommin? Baie moontlik.
You can leave a response, or trackback from your own site.

One Response to “‘n Baie eerlike t-hemp slagspreuk”

  1. Trilwillem Trilwillem says:

    Laat my dink aan daai girl in die spar met die t-shirt…”Nie mooi nie, maar maklik” en sy was baie onaantreklik

Leave a Reply

*

Subscribe to RSS Feed