‘n Gedagte om jou dag op te helder

Ek lees nou net dat Bob ‘Some-of-my-best-friends-are-black’ Mugabe ‘n spesiale hospitaal saal het vir sy beseerde politieke vyande waar hulle dan goed soos pyn verdowing en bedpanne geweier word.

As die lewe jou onder kry en jou ernstig neerslagtig maak, dink aan die volgende: Robert Mugabe, gaan sit op ‘n warm dag, heeltemal kaalgat, per ongeluk op ‘n toffie-appel op ‘n wol kombers en verloor elke laaste holhaar een vir een soos hy probeer opstaan.

Geen.

You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply

*

Subscribe to RSS Feed