Apr 22
‘n Large Regina en ‘n medium pappegaai-slaai asseblief
“Almal moet gerook raak” sê Johannes Kerkorrel. Aaron Massey van Pizza-Hut het ook so gedink en as jy jou daaglikse rondkyk-twak wou koop hoef jy net deur die ‘drive-thru’ gery het. Tot die polisie daai kak gestop het. Dit was natuurlik moerse gerieflik vir die plaaslike rokers en ek is seker hy het meer pizzas verkoop want as jy die munchies kry is daar nie keer aan nie. So hoor ek in elk geval.
Ek wonder of jy gevra het vir “ekstra, ekstra origanum” en jou oë so bietjie groter gerek het as jy dit sê?
Ek is tog van die opinie dat ‘n ou dit nie moet doen nie. Want waar trek jy nou die lyn? “Ek sal ‘n large McFeast meal en die small McMariuana vat asseblief”. “Gee my die Streetwise two, ‘n Tik lollie en ‘n Coke, nee, nie die Coca-Cola nie COKE!”
Nee wat, as jy faktap genoeg is om dwelms te gebruik verdien jy om in die donker stegies van Sodom rond te sluip op soek na jou handelaar en moontlik ‘n lelike bende verkragting. Die take-away plekke is vir ons ordentlike ouens, voetsek!
2 comments2 Comments so far
Wat is jou gedagtes?

Ja nee
pietersielie pie is nou nie juis iets wat jy in Nando’s wil raakloop nie….
Dit klink poes sleg, foken hel, kots ek nounet opi tafel. guide, gids fritz