Kyk nou net hierdie toonbeeld van manlikheid. Hy straal selfvertroue uit – sy stip oë sien wat hy wil hê, en sy sterk hande vat dit wat hom toekom………. en soms trek hulle die tergtoutjie uit sy holgleuf. Oral waar hy loop speel die Blue Stratos musiek (maar hy dra natuurlik net Old Spice). Koel was nog nooit so yskoud nie.
Geen.



Ek het nie besef dat my ou pel al op Hentiesbaai uitgeval het nie…
hy sit die hairy in hairy back.
grrrr.