O bliksem! Die moffies het tenks!

Ek weet ek het vroeër gesê ek dink dit is stupid om so flippen homofobies te wees en dat gay ouens nie gevaarlik is nie. Dit lyk my ek was verkeerd. Dit lyk of ‘n wegbreek splintergroep gays hulle hande op ‘n tenk gekry het en hom baie stylvol versier het (fokken tipies). En as hulle jou in die hande kry sal jy geen keuse hê as om jou kosbare maagdelikheid prys te gee nie.

Met ander woorde jy is gefok (genuine gefok).

“Oor my dooie liggaam!” hoor ek ‘n paar ouens sê. As dit die verkeerde ou is in daai tenk sal hy dit met jou lewende of dooie liggaam doen. Jy kan net sowel opgee en jou 6 houe met die snotsambok vat soos ‘n man ……….er…….jy weet wat ek bedoel. Dit is nie so erg nie man. Jy sal vir ‘n ruk so bietjie anders klink as jy ‘enetjie laat gaan’, meer ‘hah’ as ‘prrrrrrrrp’ en so bietjie wydsbeen loop.

Natuurlik praat ek kak! Daai bliksem sal my nie lewendig vat nie!

Wel nou is julle gewaarsku!

Vertel vir jou tjomme:
  • Digg
  • Sphinn
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • Propeller
  • Reddit
  • Slashdot
  • Technorati
  • StumbleUpon
  • laaik.it
  • muti
  • Yahoo! Buzz
  • email
  • FriendFeed
  • Yahoo! Bookmarks

Geen.

You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply