Pasop vir seksdwelms, en seks en dwelms.

Die Kanadese Gesondheidsraad het ‘n waarskuwing uitgereik oor die magdom (en ek kry genoeg ‘spam’ oor die kak) seksdwelms wat op Viagra se sukses ry.

Van die goed het lelike ‘side-effects’ soos hartkloppings, lae bloeddruk, voetskimmel en borspyne.

Die groot fokop is natuurlik dat as jy vir sekere mans sê “Pasop, jy gaan hartkloppings, voetskimmel, lae bloeddruk, hoofpyn, naarheid en borspyne kry, maar jy kan blou-movie tipe seks hê ‘n half-uur lank selfs met jou onwillige ou peestertjie”, dan gaan meeste van hulle vra “Waar sê jy koop ek die goed?”.

Elke lae bliksem wat die stront verkoop is deeglik bewus van die feit dat ouens hulle ouma sal verkoop vir ‘n lekker spyker en ry daai feit al die pad bank toe.

Ek dink die probleem kom in dat mans baie selektief is met hulle kritiese denke. As ons ‘n James Bond movie kyk dan dink ons heeltyd goed soos “Aag kak man, jy kan nie vlieg met so klein valskermpie nie” of “Jy kan sien daar is ‘n ramp neergesit voor daai bus, dis al hoe jy so hoog met ‘n motorfiets kan ramp” en so voorts. Maar kyk nou ‘n blou-movie en ons verloor alle objektiewe denke. “Jislaaik! Daai ou spyker vier girls in ‘n ry sonder om moeg, slap of seer te raak! Ek wens my vrou was so flippen jags soos daai vier!”.

Dit hang seker maar af van hoe graag jy wil glo iets is waar. Probeer tog in gedagte hou dit is ‘n hoop stomende kak! Ek glo nie die kak nie, glo jy die kak?

Relevante Stukkies:

  1. Pasop vir jou gemorsposser!
You can leave a response, or trackback from your own site.

3 Responses to “Pasop vir seksdwelms, en seks en dwelms.”

  1. Pasop vir “seksdwelms”of “Seks” en “Dwelms”

    Liewe Snaaksgenoeg
    Ek het sommer lekker gelag vir die storie van jou,ek het party sinne sommer weer en weer gelees want ek konnie mooisien waar ek laas opgehou lees het voor ek begin lag het nie.

    Kyk ek is ook nou al so gatvol vir die fokkers wat so opduik met ‘n kamakastige fokken viagra pillietjie, en dit nogal in die chatrooms waar ek besig is om kak te gesels. Kom hier ‘n fokken moerslims of sal ek sê moerskelm op en kom verkoop naai.

    (Hier het ek, Worsbeursie, ge-edit, dit het bietjie begin neig na haatspraak, sorrie Johan, niks persoonliks nie)

    Maar nou dwaal ek alweer van die PUNT af , terug by PUNT, PULLE

    Verkopers van Pulle.( VIAGRA tweedehands)

    En kan jy dit glo daar is wragtig Suid Afrikaners wat die goed aankoop by die fokken moerslims en dit nog ‘n keer try om te verkoop. Fok wat van ‘n tweedehandse Viagra vir jou, lae kilos en gebruik nie olie nie ,ry baie lekker….. Nee dankie Hôr.

    Pasop vir Viagra en Blou movies, of hoe het ek dit nou weer, ag fok…. wa het ek dit nou wee gekoop, blou pille.. ja en wat se moevie was dit nou weer. Daai pille.. gee jou altsheimers…

    Voetskimmel,Dit hang natuurlik af waar jy gaan blou moevies kyk en waar jy jou pillietjies drink om te gebruik.. As jy kaalgat moet weghardloop gaan jy defnitief voetskimmel optel op die teerpad want jou kar se sleutels is in jou broeksak.

    James Bonde en die klitswyt stories is ‘n relatiewe begrip van ‘n Stywe Frikkie wat vir ure kan karvoevel sonder om mug te word.

    Gelukkig sien ek nou die dag in ‘n moevie, het die man vergeet om sy horlosie af te haal, en toe time hy homself mos, na hy klaar is met die eerste girl was dit 9:18 en toe vat vat hy aan die tweede en skielik is sy horlosie op 16:20 nou wat het hy intussen gemaak , ek is seker die KONT-INITEITS bestuurder het aan die slaap geraak of was dit dalk drie dae later se 16:20.

    Groete “Snaaksgenoeg ek is nie nou lus om agter ma se rug te gaan inkruip nie” Sy is kwaai

    Johan

    Mutie vergeet om ‘n dry te ga mak by http://www.isay.co.za

  2. Trilwillem Trilwillem says:

    Dis julle ouens wat dit moeilik maak vir ons ouens. Ek het net gister my bestelling ingesit van Abdullah wat my email adres iewers gekry het (Ek weet nie hoe het hy geweet ek stel belang nie, moet hom nog vra) Volgens hom is 4 girls nie genoeg om een pil af te werk nie. JA! So toe bestel ek maar my botteltjie. Dit is slegs R572, posgeld ingesluit al die pad van Indië. Baie goedkoper as Viagra en glo baie beter.

  3. Befoeterd Befoeterd says:

    Trilwillem, sluk net vinnig, jy wil nie met ‘n stywe nek rond loop nie… en as jy hartkloppings kry gee maar ‘n hoesie, dit help glo

Leave a Reply

*

Subscribe to RSS Feed