Ronald McDonald rand ‘moeilike’ klient aan.

Daai glimlag het my nog nooit gebol nie. Die man is ‘n psigopaat en hoort in die tjoekie.

Ek hoop nie dit is net ek wat hierdie foto so bliksems snaaks gevind het nie. Ek sit en giggel al vir 5 minute soos ‘n skoolmeisie.

Ek het die foto op hierdie absurde site gekry: http://yourargumentisinvalid.com/

Sulke vreemde, regterbrein humor is altyd verfrissend.

Nog een vir lekker giggel is die Something Awful Forums. Die ‘Fun Adventures in Racism’ een is my persoonlike gunsteling*, loer ook na Photoshop Phriday.

*”My uncle on my Dad’s side just recently got the Internet. I was talking to my Dad the other day and he told me my uncle finally found proof that “Asians have no souls”. I didn’t really know what to say”.

Vertel vir jou tjomme:
  • Digg
  • Sphinn
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • Propeller
  • Reddit
  • Slashdot
  • Technorati
  • StumbleUpon
  • laaik.it
  • muti
  • Yahoo! Buzz
  • email
  • FriendFeed
  • Yahoo! Bookmarks

Relevante Stukkies:

  1. cuz im a ritard
You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply