Sep 5
Seerowers kaap ‘n Egiptiese skip!?
Pirates hijack Egyptian ship off Somalia
Hoe is daai vir ‘n opskrif? Ons lewe in ‘n wêreld van Ipod’s en vibrators met ‘life-like skin and authentic pubic hair’. Mens sou dink seerowers was ‘so laas week’. Snaaksgenoeg nie.
Eintlik is ‘seerower’ so bietjie misleidend. Hierdie ouens is vêr weg van houtbeen, hoek-vir-’n-hand pêre wat heeldag loop en goed sê soos “Shiver me timbers” en “Ya yella-bellied-land-lubbers” met ‘n pappegaai op die skouer. Hulle is basies gewapende rowers wat toevallig bote roof en nie karre nie. Hulle is ook Somaliërs, wat darem beteken regstellende aksie het êrens ‘n effek.
Die naaste wat ons deesdae kom aan regte seerowers is hierdie voorbeeld van ‘n gay seerower wat nie uit plek uit sou lyk in die YMCA musiek video nie.
Jy kan ook so lyk vir net $18.49. Kyk bietjie hier.
PS: Daai YMCA musiek video is nie die regte een nie, as jy maklik skaamkry vermy hom soos die pes.
No commentsGeen gedagtes
Wat is jou gedagtes?

