Comments on: Skelm sodomiseer homself per abuis met ‘n ‘palisade’ heining

By: Worsbeursie
Ja Tersia, dit blaas groot tyd. Ek is net bly dat die gemiddelde skelm se intelligensie so rondom sy denim grootte is. Kan jy jou in dink as intelligente mense soos ek en jy heeldag sit en skiem hoe ons iemand gaan indoen? Ek bedoel los jou werk en sit 8 ure ‘n dag en dink aan die stront.

By: Tersia
Hoe lekker lag ek nou! Voor ons begin heining opsit het ons soveel kwotasies gekry en onder andere ‘n palisade.  Die ou by die hardeware vertel ons toe dat die nuutste is dat hulle ‘n handdoek om bv 2 pale sit en dan die handdoek opwen. Dit buig dan die yster en sodoende word dieselfde gedoen met die 2 langsaan. Geluidloos ‘n opening! Of dit waar is weet ek nie! Gaan ons hulle ooit uit hou as hul hulself nie so hang nie?!

By: zen
Waar, baie waar Worsbeursie. Ek het reeds “schadenfreude” begin verkondig aan die massas. Dis die minste wat ek kan doen vir so wonderlike uitdrukking…

By: Worsbeursie
Ek stem saam Zen, dit is ‘n wonderlike woord, en dit is jou plig om hom te verkondig.

Ek hou van die woord want hy vul ‘n leemte, hy vervang ‘n hele sin, en dit klink of jy slim is as jy hom in ‘n gesprek gebruik, wat baie belangrik is.

By: zen
Ek wens die woord schadenfreude wil mainstream appeal kry, dis soveel meer elegant as “lekker kry”.

By: Hester
Wel… ‘n steek is ‘n steek!

Dalk is hy nuut uit die “closet” uit en het die “steek in die hol” ding ‘n bietjie ernstig opgeneem…