Slipknot se baskitaarspeler skop die emmer, doef doef, da-da, doef pshhhh!

Slipknot se baskitaarspeler, Paul Gray is oorlede, in uitstekende ruk-en-rol styl – dood gevind in ‘n hotelkamer.

Ek dink die Hel se snaar-seksie is opgewonde oor die nuwe toevoeging en Oom Nick homself het die ‘familie grootte’ pot Vaseline se prop oop, en hy het die dag af gevat.

Geen.

You can leave a response, or trackback from your own site.

4 Responses to “Slipknot se baskitaarspeler skop die emmer, doef doef, da-da, doef pshhhh!”

  1. Lisa Lisa says:

    Ek ga elke dag in jul site in. Hoekom so stil?

    Stem saam met die vaseline. Hehehehehe

  2. Doosdief Dries says:

    Hoekom gebeur hier niks op hierdie site nie??? Ek dink dis een van die BAKGATSTE sites in Afrikaans!!! Beslis beter as daai “WatKykJy” gemors!! Komaan Worsbeursie & Trilwillem……skryf vir ons!!!

  3. Worsbeursie Worsbeursie says:

    Aaai, ek is regtig jammer julle. Die inspirasie het my so liggies gelos, en ek het nie besef daar is so baie mense wat kom inloer nie.
    Ek sal sommer vandag nog iets uitdink om julle te laat glimlag.

  4. Doosdief Dries says:

    Ek het eergister eers hierdie site ontdek en het alles gelees. Dit is rerig flippen goed!! Ek gaan beslis vir al my pêlle hiervan vertel. Hou so aan….sien uit na die volgende storie!!!

Leave a Reply

*

Subscribe to RSS Feed