Snaakse foto’s en prentjies

Ek gaan reguit hel toe, maar BLIKSEM dit is snaaks! (As jy dit nie vang nie, Google bietjie 'System of a Down')

Ek gaan reguit hel toe, maar BLIKSEM dit is snaaks! (As jy dit nie vang nie, Google bietjie 'System of a Down')

Sadistiese bliksem!

Sadistiese bliksem!

"Nee nee, maak jy maar eers klaar"

"Nee nee, maak jy maar eers klaar"

Ek dink ek ken hierdie ou. Ek dink die kanse dat hy ‘n boot sleep agter hierdie bakkie is blerrie goed.

Ek het hom gekry met die opskrif “Naas Botha se tottie”, watookal dit is, dit is die lelikste van daai wat ek nog ooit gesien het!

Hulle het die bordjies opgetel na 'n anti-gay protes!

Hulle het die bordjies opgetel na 'n anti-gay protes!

Met ander woorde: Hou hierdie speelding weg van kinders af! Of, koop vir hulle ‘n bottel drein skoonmaker, dit is veiliger.

funny-kfc-sign

Ek is self ‘n bors man

Robert Mugabe se sexy sussie oor wie hy nooit praat nie.

Hier volg so paar superkoel studmuffins, as jou vrou jou kak gee oor jou boep of jou mode bewustheid, wys haar hierdie:

hannah_mintanne

WTF

WTF Cowboy

WTF Cowboy

Be Sociable, Share!

14 Responses to “Snaakse foto’s en prentjies”

  1. boendoe says:

    Whahahaha @ Naas se tottie! :lol: Ek sien die resemblance!

  2. Naas se tottie: he he he he…dis ‘n tiepe mol. Het foto’s van hulle geneem hier in London se ‘Zoo’.

  3. kleinqueen says:

    al hierdie stuff is hillarious, maak beslis ‘n slegte dag beter! ekt my amper in ‘n koma gelag!

  4. Undercoverblond says:

    Dit is fab maak jou dag as jy kak voel die dag wys nog meer

  5. Worsbeursie Worsbeursie says:

    Hoor hier, is dit net ek of het daai cowboy ‘n stel borste aan hom? As Bono ‘n gay Amerikaner was……

  6. Brannas says:

    Wors dink jy is reg…. boobs en baard. Nogal ‘n rare kombinasie.

    Moet se dit werk vir die ou.

  7. Doosdief Dries says:

    Sy sex change operasie is nog nie heeltemal afgehandel nie!!

  8. Doosdief Dries says:

    Ek dink hy en Ignatius sal goed oor die weg kom!

    Is dit ‘n selfoon wat hy aan die belt het??? Lyk soos een van daai eerste bakstene wat Motorola uitgebring het.

    Wat dink julle egter van die foto bo die Cowboy?? Daai skinhead wat soos ‘n Landras vark lyk??

    Sit die trassie Cowboy, die Boere Viking, Porky Pig Skinhead, Panic Button girl, Ignatius en Adele, die fokken ateis, saam in ‘n kamer en kyk watse kak spat daar!!

  9. Trilwillem Trilwillem says:

    rofl, adele die fokken ateis sal vir hulle moeg maak. Hulle sal normaal voel

  10. Worsbeursie Worsbeursie says:

    Gatiep asks a prostitute “How much?

    She says “R50 on the bed, R20 on the sofa, R10 on the grass”.

    He hands her R50 and says “Let’s go!”
    She says “R50! You are obviously a man of class”.

    He responds “Class se GAT! – 5 keer op die gras…..”

  11. Die Bloublasie Die Bloublasie says:

    Whahaha, maak nie saak watse prentjies daar nog sal kom nie, die spul Down Sindrome is net kak snaaks! Daai een links het verseker ‘n chip op haar skouer.

  12. Lero says:

    Hillary: Met eiers ja, met eiers!

  13. ASJAS says:

    LOL JA DIT IS NOG AL SNAAKS EK SUKKEL DEESDAE OM WEER LEKKER TE LAG NET TE VEEL GOET WAT PLA!

    BAIE DANKIE JULLE EK VOEL NOU STUKKE BETER EK DINK NAAS SE TOTTIE LYK BET AS NAAS SELF! lmga

Leave a Reply

*

Subscribe to RSS Feed