Steve Hofmeyr trou. Weer.

Steve Hofmeyr (of Pappa vir so baie van julle) is gister in die hospitaal opgeneem om ‘n geperforeerde dikderm te herstel.

Steve het ook onlangs aangekondig hy gaan die ontsaglike hoeveelheid kak wat hy met Natasha aangejaag het probeer regmaak. Hy gaan weer met haar trou. Sien, dit hang af van hoe jy die hele ding bekyk. Ek persoonlik dink nie hy doen haar regtig ‘n moerse guns nie maar dit is dalk net ek.

Ek dink die geperforeerde dikderm is dalk van al die pa’s wat al gesê het “Ek hoop die fokker wat my dogter swanger gemaak het kry ‘n groot kramp in sy gat!”

Hy het vir Dana Winner gevra om op te tree by die tweede troue. Noem my ‘n siniese ou vark, maar ek dink hy het al lank ‘n ou harde plekkie vir Dana en hoop om haar skelm by die troue te raps.

Geen.

You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply

*

Subscribe to RSS Feed