Almal blameer nou aardverwarming vir die uiterste weer wat ons deesdae het. Die orkane raak al hoe erger, en jy gaan kuier in Gobabis en aan die einde van die week is jy spyt jy het jou kano by die huis gelos. Hoeveel keer het jy nou nie al gehoor: “Julle is regtig baie ongelukkig [...]
Posts Tagged ‘aardverwarming’
Die konneksie tussen griep en aardverwarming
February 16th, 2009
4 Comments
Ek staan nou die dag en urineer by een van daai porselein lelies in ‘n publieke toilet, en sien toe een van daai advertensies wat hulle oral opsit in die kleties. Ek hou eintlik van die advertensies, want vir een of ander rede voel die advertensie agentskappe hulle moet meer grappig, oorspronklik en so bietjie [...]
