Hierdie April fool grappies is altyd vir my vreeslike groot vermaak. Ek is ‘n siniese, skeptiese mens en val nie sommer maklik vir die goed nie. Maar daar is ‘n spesiale lekker daaraan om iemand te hoor sê “Het jy gehoor mens gaan nou ‘n lisensie moet kry om te kan rook!? Fok dit, hulle [...]
