* Die gemiddelde wit kantoorwerker se interaksie met swart mense is baie beperk. Daar is gewoonlik net ‘n Portia en ‘n Zinzi en miskien Martha die ‘tea lady’. En meeste wit mense hou van die swart mense saam met wie hulle werk. Behalwe natuurlik as dit regtig ‘n rimpelkring is, maar die kanse is goed [...]
