Posts Tagged ‘afrikaans’

‘Idols’ en onnodige geweld

Ek het gister met mense gepraat oor Idols. Eintlik het hulle gepraat oor Idols en ek het geluister, want ek kyk dit glad nie. Ek dink hulle moet, veral aan die begin van Idols,  ‘n waarskuwing op die skerm sit wat lui “Hierdie program bevat tonele wat nie geskik is vir sensitiewe kykers nie”. Daar [...]

Rolmodelle is ‘n kak idee

Die tydskrifte soos Heat en Huisgenoot, het die afgelope jaar permanente semi-ereksies. Waar het jy nou al ooit sulke sappige, sexy, kom-hier-jou-lekker-ding stories soos Joost, Jurie, Robbie Clay en Steve Hofmeyr gekry? Weet jy waar kom die hele kinkel in die kabel in? Weet jy hoekom is hierdie stories sensasioneel? Ek sal jou sê hoekom: [...]

Die Kaapse Vlakte se eie Hannah Mintanne

Nog nooit was die Kaapse Vlakte so trots op ‘n jong dame nie. Hannah Mintanne is die nuutste sing sensasie uit hul eie agterplaas. Maar Hannah self is baie beskeie, “Dit issie ‘easy’ om dit te ‘cut’ innie ‘music industry’ nie. Mense maak nie uit van allie ‘temptations’ en ‘pressure’ nie. Ek is net bly [...]

Anoreksie, die keer nie ‘n grap nie

Ek kry soveel ‘hits’ vir die term ‘Anoreksie’ en die verkeerde spelling ‘Anoreksia’ omdat ek ‘n post opgesit het wat eintlik niks met anoreksie te doen het nie, maar die opskrif was “Ek het anoreksie oorwin”. Ek voel nou so bietjie skuldig oor al die besoekers, vir wie ek van net soveel hulp was as [...]

Dit is Mbeki, nie ‘Himbaykey’ nie!

Ek kry baie grap e-posse waar daar gespot word met swart mense se uitspraak van Afrikaans en Engels. Veral Engels. Die gesegde lui:”People in glass houses………have great suntans” nee, dit was ‘n grappie, “People in glass houses……..grow great weed”, nee ook nie. Die punt is dat jy nie te hard vir iemand anders moet lag [...]

Subscribe to RSS Feed