Posts Tagged ‘ANC’

Ironie, die ANC mag maar (2)

Toe ‘n regter Thabo Mbeki daarvan beskuldig het dat hy ingemeng het in Jacob Zuma se vervolging, het al die pro-Zuma ouens met skuim om hul monde geskree “Vat hom weg! FIRE hom! Ons kan onmoontlik nie wag vir 6 maande nie!” Nou dat daar sprake is van ‘n wegbreek party sê presies dieselfde ouens [...]

Ironie, die ANC mag maar.

Toe arme oom Jacob Zuma deur Thabo Mbeki in die pad gesteek is, het al sy tjomme heeltemal Afghan gegaan. “Hy is nie eers direk betrokke by die Shabir Shaik hofsaak nie!” het hulle geskree. “Hy word net ge-blerrie-noem” het hulle gepleit “dit is nie dieselfde as skuldig nie!”. Thabo is nou in die pad [...]

Handelsmerk lojaliteit, die ANC is koning

As McDonald’s aan my ‘n kakkerige burger verkoop, of as Windows XP my meer kak gee as wat hy werd is, is my reaksie om vir enigeen wat wil luister te sê ek gaan na die kompetisie toe, Steers kry van nou af my geld, en ek gaan leer om Linux te gebruik. Dit is [...]

Pasop vir jou gemorsposser!

Gert Lombaard, oud-rekenaarkundige van die voormalige regering se gevreesde veiligheidstak en later vryskut rekenaarkundige vir die Boeremag, het nou sy talente begin inspan in die geveg teen gemors e-pos of ‘spam’. Gert is vrygespreek van enige boos doening tydens die destydse vryheids en versoenings kommissie na dit aan die lig gekom het dat die chaos [...]