Ek was altyd onder die indruk dat ateïste as ‘n groep nugter, wetenskaplike tipe ouens was, wat oopkop en onemosioneel na dinge gekyk het. Fokkit was ek verkeerd! Nou ek weet dat daar iets soos haatspraak is in Suid-Afrika, en dat jy nie lelike en opstokerige goed mag sê van mense gebaseer op hul geloof, [...]
