Hierdie arme ou sukkel seker deur die lewe met daai naam. Ek het al ‘n paar ouens geken wat hulle gatte aflag vir ouens met vreemde, en soms nie so vreemde, name. As die naam nie snaaks is nie dan maak hulle hom snaaks. “Potgieter……..Pottie, HUHUH Pottie-Tottie, HUHUHUHU, Pottie-Tottie, Pottie-Tottie. Hy Pieter, ontmoet vir Pottie-Tottie, [...]
