Posts Tagged ‘bank’

Binnelandse Banke?

* Suid Afrikaanse banke het gedink aan ‘n plan om bedrog hok te slaan.  Die Liewe Hemel weet daar is genoeg skelm fokkers in die land om enigiets wat enigiets met geld te doen het, regtig moeilik te maak. En daar lê die probleem nou juis. Daar is ‘n gesegde wat iets sê in die [...]

My besoek aan die lisensie departement

Ek het gister my bestuurderslisensie gaan hernu. Dit was ‘n redelike lang wag, maar nie so erg soos ek verwag het nie. Ek dink dit is die geheim as jy enige staatsdepartement gaan besoek, lae verwagtinge. Dit is net as jy verwag om gou gou in jou etenstyd te wil deurskiet en vinnig jou lisensie/ID/lisensieskyfie [...]

Subscribe to RSS Feed