Posts Tagged ‘Barack Obama’

Aan alle Amerikaners, “Ek is jammer”.

Ek het geen geheim daarvan gemaak dat ek gedink het Barack Obama kan nie wen nie. Soos die res van die wêreld het ek Amerikaners leer ken van ‘Jerry Springer’, ‘The Amazing Race’ (Nie ‘n vêr regse, neo-nazi TV program soos die naam suggereer nie) en ‘Survivor’. Ek het met die min informasie tot my [...]

Truman Prince en Abe Lincoln, Waddefok!?

Ek was baie trots op my kakpraat vaardighede tot vanoggend. Maar, ek is ‘n goeie verloorder en ek weet as ek in die grond in getrap is. My ribbes is nou nog seer. Truman Prince is die meester, ek is net ‘n student in hierdie antieke gevegkuns genaamd kakpraat. Truman Prince is ‘n swart belt. [...]