* Ek is nou raad op. Geheel en al, bliksems raad op. So hele paar jaar terug het hulle hier in Johannesburg begin om ‘traffic calming zones’ in te sit op paaie wat nooit gemaak was vir swaar verkeer nie. As ‘n Johannesburger een ding kan reg doen, is dit ‘n korter pad kry. So [...]
Posts Tagged ‘bestuur’
Bejaardes se bestuurs’vernuf’
September 4th, 2008
5 Comments
Daar is ‘n ouderdom waar jy tot die besef kom dat jy enigiets wat jy wil kan aanjaag agter ‘n stuurwiel, solank jy dit moer stadig doen. Of dit ‘n U-draai op ‘n hoofweg is, of bane wissel sonder flikkers of selfs van die oprit van ‘n hoofweg af reguit in die middelbaan in beweeg. [...]
