* Suid Afrikaanse banke het gedink aan ‘n plan om bedrog hok te slaan. Die Liewe Hemel weet daar is genoeg skelm fokkers in die land om enigiets wat enigiets met geld te doen het, regtig moeilik te maak. En daar lê die probleem nou juis. Daar is ‘n gesegde wat iets sê in die [...]
