Sê nou maar jy het jou kar as gesteel aangemeld by die polisie, omdat hy gesteel is en nie omdat jy dronk bestuur het en die kar van die pad af gejaag het in ‘n boom in nie. Veronderstel ook dat die polisie jou bel om jou mee te deel dat hulle jou kar gekry [...]
Posts Tagged ‘Bob Mugabe’
‘n Gedagte om jou dag op te helder
Ek lees nou net dat Bob ‘Some-of-my-best-friends-are-black’ Mugabe ‘n spesiale hospitaal saal het vir sy beseerde politieke vyande waar hulle dan goed soos pyn verdowing en bedpanne geweier word. As die lewe jou onder kry en jou ernstig neerslagtig maak, dink aan die volgende: Robert Mugabe, gaan sit op ‘n warm dag, heeltemal kaalgat, per [...]
Uiteindelik, harde woorde vir Mugabe van Mbeki af!
Uiteindelik het Pres Thabo ‘I can’t comment on that’ Mbeki ‘n harde lyn teen sy vriend en kameraad, Bob Mugabe ingeneem. Hy is aangehaal deur SAPA nuus agentskap om te sê: “I would hope that that leadership would still be open to a process which would result in them coming to some agreement about what [...]
Hoe om ‘n onderstebo kakkerlak dood te maak?!
Hierdie foto sou so paar jaar terug meer indrukwekkend gewees het. Die dag wat hulle by die grootte van ‘n Nokia 2110 met ‘extended’ battery kom is die dag wat ek begin bekommerd raak. Ek hou nogal van WikiHow. Dit is die moeder van alle ‘how to’ boeke en jy kan enigiets daarop kry. Hulle [...]

