Ek is mal oor vleis braai. Een van my gunsteling dinge by ‘n braai is ‘n geroosterde kaas en uie broodjie. Ek sien braai amper as ‘n verskoning om kaas en uie broodjies te maak. So bietjie peper en stadig gebraai tot die kaas begin smelt, en ek sal my ouma verkoop as ‘n seks [...]
Posts Tagged ‘braai’
Uruguay klap ‘n braai
April 14th, 2008
No Comments
Waddefok vang die pêrre in Uruguay nou aan? Jy sien, ek was altyd van mening dat ons Suid-Afrikaners mos ‘n braai kan gooi. Lekker dop in die hand en om die vuur staan en ‘n paar choppies en steaks regkry om deur die nek te ryg. Nou sien ek dit is nou nie ‘n ordentlike [...]

