Aag, elke nou en dan kry ek iets in my indoos wat my soveel plesier verskaf dat ek dit moet deel. Die enetjie is ‘n ware juweel. Hoeveel keer het jy nou al tussen 2 en 14 dose agterop ‘n dubbelkajuit Hilux gesien met rooi brandewyn-wange met blou vlae wat wapper en ‘Loslappie’ of ‘Liefling’ [...]
Posts Tagged ‘Bulls’
Frans Ludeke en die Bulls, Waddefok?
April 15th, 2008
7 Comments
Frans Ludeke het kaal foto’s van iemand hoog op in die Bulls bestuur se suster, of dalk ma en dryg om dit op die net vry te stel. Ek het ‘n vermoede hulle is baie skurf. Dit is al manier waarop daai ou nog sy job kan hê. Die finale leidraad was toe hulle 7 [...]
