Ek en Trilwillem het Sondag na Chris Rock se laaste show op die Suid-Afrikaanse toer gaan kyk. Ek het my gat af gelag. Dit was ongelooflik om te sien dat nie een demografiese groep sterk verteenwoordig was nie. Daar was van ge-dreadlock-de wit studente tot swart huisvroue. Daar was van kleurling daggarokers (langs my) tot [...]
