Ek praat nou van die seksvideo waarin Joost na bewering verskyn. Hy sê dit is nie hy in die video nie. Hy sê ook “My hart is by die Here.” Ek het nog nie die video gesien nie, en Rapport is omtrent so geloofwaardig soos ‘n tweede-handse karverkoper met dobbelskuld, so dit is dalk regtig [...]
Posts Tagged ‘christelike’
Het jy hoofpyn? Soek jy een?
February 12th, 2009
No Comments
Gaan kyk bietjie hier. Twee vlieë met een klap. Ek het jou ‘n hoofpyn of epileptiese aanval gegee, en ek het my deel evangelisasie in vir die dag. Nee, eintlik grap ek, as jy lank genoeg vir daai site kan kyk om te lees wat daar staan voor jy die ‘tab’ toemaak, dan is jy [...]
