Hansie Louw, Christen drawwer en voormalige leier van die ACDP in die Wes Kaap het gevra of die feit dat die Comrades op ‘n Sondag plaasvind dalk die Here kwaad maak. Hy het die afleiding gemaak na twee drawwers laas jaar dood is. Ek sou graag vir Hansie wou sê dat hy dalk reg is [...]
