Speel gou vir ‘n paar sekondes saam. Jy moet my help om deur te kom na die ‘ander kant’. Ek gaan gou een van jou oorlede kennisse kontak, maar ek het jou hulp nodig. Ek kry net flitse, en wasige beelde. Ek interpreteer hierdie beelde, soos ek hulle sien, en jy moet asseblief probeer sin [...]
