Vir my is een van die beste bewyse dat geld nie styl of klas kan koop nie bootmense. Die drol met die wit of swart double-cab 4×4 met die Sharks plakker agterop wat ‘n boot dam toe sleep. Besef jy hoe ‘n hoë graad van tappitgeit jy behaal het? Ek sien honderde van hulle, daar [...]
