Die Kanadese Gesondheidsraad het ‘n waarskuwing uitgereik oor die magdom (en ek kry genoeg ‘spam’ oor die kak) seksdwelms wat op Viagra se sukses ry. Van die goed het lelike ‘side-effects’ soos hartkloppings, lae bloeddruk, voetskimmel en borspyne. Die groot fokop is natuurlik dat as jy vir sekere mans sê “Pasop, jy gaan hartkloppings, voetskimmel, [...]
