Vir die van julle wat lekker saam sing met Kurt Darren se treffer, “Kaptein span die seile”, het ek slegte nuus. Daar is ‘n gerug wat die rondte doen dat die liedjie gaan oor ‘n man wat een of twee te veel skote donker rum, ook bekend as Captain Morgan, gedrink het en dat die [...]
Posts Tagged ‘ereksie’
Gemeenskak* met volle ereksie.
May 13th, 2008
3 Comments
‘n Afrika kruie dokter doen baie moeite om Afrikaanse inwoners van Randburg te oorreed om van sy dienste gebruik te maak. Toe ek die voubiljet advertensie in my posbus kry het ek sowaar gekrul van die lag. Ek hoop ander inwoners van Randburg kan ten minste net ook die tyd neem om hierdie man te [...]
