Ek raak so geïrriteerd met mense wat snobs is oor die kits koffie wat hulle drink. “O nee, net Nescafe Select Super Deep Roasted Platinum Edition vir my dankie”. As jy regtig so fynproewer was sou jy besef het dat net gefiltreerde koffie of espresso kan klassifiseer as koffie. Die hele idee van kits koffie [...]
Posts Tagged ‘fynproewer’
Menslike kaviaar? Nee regtig!
June 23rd, 2008
No Comments
Is jy skatryk en moeg vir die afgesaagde kreef, truffles en kaviaar wat ryk mense moet afwurg? Hier is iets spesiaals! Hierdie meisie, Chrissie, verkoop haar eie eierselle in ‘n bottel! Mmmmm…. Daar is wel een probleem, sy verkoop hulle een een. Ek weet nie wanneer laas sy ‘n Salticrack gesien het nie maar een [...]
