Posts Tagged ‘gay’

Rudi en Corlea, nee regtig!?

Hier tel ek ‘n horing oue Huisgenoot op (ek was oppie troon en verveeld met Solitaire op die selfoon) en tot my groot verbasing sien ek dat Rudi, van Rudi en Corlea faam, of dan nou ‘Ons Lieflinge‘ gay is en stilletjies met ‘n ander man getrou het! Nee, miskien moet ek dit mooi opklaar: [...]

Is Joost gay?

Aai tog, ek hoor nou dat daar gerugte is dat Joost gay is. Ek wil dit nie glo nie. Ek sal dit nie glo nie. Die een groot regmerkie wat jy moet maak om gay te wees, is tog sekerlik in die ‘Ek laaik mans’ boksie. Het Joost dan nie in sy bekende en berugte [...]

Die Kerk moet jammer sê vir gay musiek onderwyser.

Die NG Kerk het mos so ruk terug ‘n gay musiek onnie/orrelis in die pad gesteek (ge-fire nie ge-jy-weet-wat nie). Nou moet hulle hom skadevergoeding betaal en onvoorwaardelik jammer sê. Die Kerk het nou al lank ‘n probleem met homoseksualiteit. Sommige mense kan heel obsessief oor die hele ding raak. Ek weet byvoorbeeld dat dit [...]

Kan jy ‘n piesang voor ander mans eet?

Hoekom is ouens so bliksems bang vir gay mans? Selfs die pêre hierbo lyk nie baie gevaarlik nie. Ek gaan nie saam met hulle gesuip raak en uitpaas nie, maar as jy nou moet eerlik wees, daar is genoeg gewillige ouens dat jou average gay ou darem die bodem van die emmer gaan skraap as [...]

Subscribe to RSS Feed