Julle onthou nog vir Ignatius? Ignatius soek ‘n meisie Hy het laat weet dit gaan voor die wind met hom en hy het al so girl of twee opgetel te danke aan hulp van die lesers van Snaaksgenoeg. Hy het dit toe ook goed gedink om vir ons ‘n nuwe foto te stuur.
Posts Tagged ‘girl’
Fluit fluit uit haar klere uit!
May 23rd, 2008
No Comments
Ek het nog altyd gedink die ouens wat hooter blaas vir ‘n mooi girl langs die pad, of fluit as sy verbyloop is moerse onnosel. Wat dink hy gaan sy doen? Nader stap en sê “Wow dit is ‘n pragtige fluit/toeter wat jy daar het, kom ons gaan terug na my plek toe” ?. Ek [...]
