Hallo Fokter Dill, My vriende noem my Rooies. Ek skryf omdat ek so graag iemand soek om my passie vir kontemporêre dans te deel. In die aangehegde foto beeld ek die wroeging tussen ons dierlike natuur en ons menslike natuur, soos dit manifesteer in ons keuses van sokkies, uit. Min mense verstaan die diep navorsing [...]
