As jy op Mars was vir die afgelope paar dae, Eugene Terre’Blanche is Saterdag in sy huis vermoor. Toe iemand my heel eerste die nuus vertel, het ek gewag vir die punchline. Regtig, dit het begin soos ‘n grap – “Het jy gehoor Eugene Terre’Blanche is gister in sy huis vermoor?”. Ek het gewag vir [...]
Posts Tagged ‘huis’
50 Cent brand(na bewering) sy eie huis af.
June 4th, 2008
No Comments
50 Cent, die Rapper, of Fiddy/Fitty soos die mense (lees: dom donders) wat hom liefhet hom noem het na bewering sy eie huis afgebrand. Die feit dat hy sy seun se ma wou uitgooi uit die huis uit en dit nie kon regkry nie, en dat daar ‘n leë kan petrol in die hoek van [...]
