Ek het gister met mense gepraat oor Idols. Eintlik het hulle gepraat oor Idols en ek het geluister, want ek kyk dit glad nie. Ek dink hulle moet, veral aan die begin van Idols, ‘n waarskuwing op die skerm sit wat lui “Hierdie program bevat tonele wat nie geskik is vir sensitiewe kykers nie”. Daar [...]
Posts Tagged ‘idols’
Misdaad suig, punt.
May 29th, 2009
2 Comments
Nog foto’s hier. Hier is ‘n hartseer storie van nog iemand wat geskiet is vir sy foon. Een uiterse kak ding wat gebeur as jy iets hoor wat soveel suig, is dat jy graag minder kak wil voel deur so bietjie skuld op die slagoffer te wil plaas. Almal doen dit, dit is ‘n leuen [...]
